Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Matriekslaagsyfer hoër

2013-01-02 17:56
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Totaal van 73,9% van matriekleerders het die skooljaar in 2012 geslaag, het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, Woensdag gesê.

Dié syfer is hoër as die 70,2% van leerders wat matriek in 2011 geslaag het.

Die onderwysdrukgroep Equal Education (EE) het egter sy kommer uitgespreek oor die prestasie van leerders, en daarop gewys dat slegs 45,2% van die leerders wat Graad 1 in 2001 begin het, matriek aangedurf het.

Altesaam 1 130 659 leerders het in 2001 by openbare skole met Graad 1 begin. Slegs 512 133 van dié leerders het matriek egter bereik, het die organisasie benadruk.

Intussen het die burgerregte-organisasie AfriForum sy "ernstige kommer" uitgespreek oor die aantal leerders wat hulle matriekjaar suksesvol voltooi het.

"Die vraag is wat van die ander leerders geword het en hoe die toekoms lyk wat hulle in die gesig staar," het Alana Bailey, adjunk- uitvoerende hoof van die organisasie, gesê. 

"Vir jongmense met matriek is dit reeds moeilik om werk te vind – des te meer so vir diegene wat nie eens hulle skoolloopbaan voltooi het nie."

AfriForum het gesê hy beskou 'n "gebrek aan moedertaalonderrig in Suid-Afrika" as een van die vernaamste redes vir die groot groep leerders wat tou opgooi voordat hulle hulle skoolloopbaan voltooi.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
49 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Brenda Pretorius sê... Goeie genade! 'Hulle kon nie die boonste gedeelte opspoor nie'?! Kan my net indink hoe wreed die oorledene se laaste oomblik moes wees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Ruimsig - 19:01 PM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Westbound
    HEAVY DELAYS between Nic Diederichs Boulevard and Peter Road
  • Friday Weltevreden Park - 18:55 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY LDV in the right lane before the 14th Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.