Matriek gedop? Londen roep!

2010-01-20 19:48
Tweets Share Share line Print

Pretoria –Suid-Afrikaanse matrikulante, selfs die wat nie matriek geslaag het nie, kan nou in Brittanje gaan werk en studeer, het ‘n reisagentsap Woensdag gesê.

"Daar is goeie nuus vir 18 tot 45-jariges omdat hulle nou kan aansoek doen vir ‘n studentevisum vir Brittanje. Dit sal toelaat dat hulle studeer en werk op dieselfde tyd,” het Liezl Gericke, besturende direkteur van STA Travel gesê.

Volgens Gericke kan selfs diegene wat nie hul matriekeindeksamen geslaag het nie aansoek doen vir dié visum, mits hulle vir laer vlak programme aansoek doen.

Die visum vereis dat die wat aansoek doen vir ‘n minimum van 15 ure per week studeer. Hulle mag ook dan vir 20 ure per week werk en kan tydens vakansietye soveel werk soos wat hulle wil. Gericke sê studente in Brittanje kan tot 4 maande vakansie kry.

“Baie van ons matrikulante hou van die idee om in Brittanje te studeer omdat hulle weet dat ‘n internasionale kwalifikasie waarde tot hul CV’s sal heg en beter werksgeleenthede bring,” het Gericke gesê.

Wanneer visumhouers hul studies voltooi het kan hulle dan ook aansoek doen om vir twee jaar in Brittanje te werk.

Gericke sê Suid-Afrikaners moet genoeg geld hê om vir die studies te betaal en ook aan die Britse Hoë Kommissaris se vereistes vir ‘n visum voldoen.

Hulle moet ook kan bewys dat hulle toegang het tot sowat R87 800. Dit moet in die persoon se bankrekening wees wanneer daar vir die visa aansoek gedoen word, maar hoef nie noodwendig saam met die persoon na Brittanje te gaan nie.

- Sapa

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.