Masjien draai man se arm vas

2010-09-02 15:56
Tweets Share Share line Print

Durban – ‘n Man is Donderdag beseer toe sy arm vasgevang is in ‘n masjien by ‘n fabriek in Langeberg-weg in Durban, het paramedici in KwaZulu-Natal gesê.
 
“Die man het blykbaar die masjien gebruik om staaldromme in plastiek toe te draai toe sy arm in een van die bewegende dele  beland het en vasgeknyp is,” het Jeff Wicks, Netcare 911-woordvoerder, gesê.

Na bewering het ander werkers in die fabriek dadelik die krag afgeskakel en die masjien gestop.

“Met paramedici se aankoms op die toneel was die man se arm steeds in die masjien vasgeknyp. Die span nooddienswerkers het spesiale gereedskap gebruik om die man se arm los te kry. Dit was nie nodig om sy arm te amputeer nie,” het Wicks gesê.

Die slagoffer is op die toneel gestabiliseer waarna hy na die hospitaal vervoer is vir verdere mediese behandeling.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: paramedici  |  ongelukke  |  arm

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Dawid sê... Eers was die swaard IN sy bors en toe het die swaard BY sy bors uitgesteek! Die punt of die hef? Was die swaard nou van voor af in of agter in en voor uit? Ek kop nie lekker nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Condor 2400i Estate MPV MY03
2003
R 121,000.00

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2010
R 99,900.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.