Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Marquard-plaasaanval: Verdagte môre in hof

2012-10-04 13:07
Tweets Share Share line Print

Marquard – Die verdagte wat in verband met die aanval op ‘n bejaarde boer en sy vrou in dié Vrystaatse dorp in hegtenis geneem is, sal Vrydag in die Clocolan-landdroshof verskyn.

Phumelelo Dhlamini, ‘n polisiewoordvoerder, sê die 29-jarige verdagte is enkele ure nadat Johan Greyling en sy vrou, Maria, in hul plaashuis aangeval en gesteek is, in hegtenis geneem.

OFM berig die man is by ‘n leë dam vasgetrek. Hy het hier vir die polisie weggekruip.

Volgens die radiostasie is Greyling (79) steeds in ‘n stabiele toestand in die Dihlabeng-hospitaal in Bethlehem.

Die verdagte het met R2 000 kontant op die vlug geslaan, maar die geld is tydens die inhegtenisneming teruggekry.

Volg Nuus24 op Twitter  

Lees meer oor: marquard  |  plaasaanvalle
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Adele Coetzee sê... Sal graag wil weet hoekom is die kommentaar verwyder van die berig? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Little Falls - 09:07 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Eastbound
    TRAFFIC LIGHTS not working at Fredenharry Road
  • Tuesday Edenvale - 09:07 AM
    Road name: N3 Northbound
    SLOW TRAFFIC approaching the Linksfield Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.