Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Marikana: Slagoffers was geboei

2012-11-05 17:06
Tweets Share Share line Print
Video - Marikana-ooggetuies vertel van 'marteling'
Ooggetuies van die Marikana-slagting het voor die Farlam-kommissie getuig dat hulle deur die polisie gemartel is. Kyk hier na 'n video. KYK
 

Rustenburg – Van die betogers wat in Augustus in Marikana doodgeskiet is, het glo boeie aan gehad, het die Farlam-kommissie Maandag gehoor.

Dali Mpofu, regsverteenwoordiger van Lonmin-mynwerkers wat by Marikana beseer of in hegtenis geneem is, het kapt. Apollo Mohlaki, 'n misdaadtoneel-kenner, ondervra.

Mohlaki het gesê dat hy nie self gesien het dat van die slagoffers boeie aan gehad het nie, maar hy het toegegee dat dit so lyk op 'n video wat aan die kommissie vertoon is.

“Ek het dit nooit by die misdaadtoneel gesien nie. Ek het nie na individuele lyke gegaan om te kyk wie geboei is en wie beseer is nie,” het Mohlaki gesê.

“As ek na die video kyk, lyk dit of daar iemand is wat moontlik geboei is, maar ek het dit nie op die dag raakgesien nie.”

Altesaam 34 mynwerkers is op 16 Augustus doodgeskiet toe die polisie op hulle losgebrand het tydens gewelddadige betogings buite Lonmin se myn in Marikana.

Die kommissie, wat gelei word deur die afgetrede regter Ian Farlam, is aangestel om die voorval te ondersoek.

Farlam het voor die vertoning van die video aan die families gesê dat die beeldmateriaal baie ontstellend is, en dat hulle die gebou kon verlaat as hulle sou wou.

‘n Gelag kon aan die einde van die video gehoor word, maar dit was nie duidelik wie gelag het nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: rustenburg  |  marikana
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
42 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Tertia Rossouw Möller sê... Niemand stel nou meer belang om van die SAL se lugdiens gebruik te maak nie... jy sal nooit weet of 'n onbevoegde loods in beheer is nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.