Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Marikana: Polisie praat oor eerste skote

2012-11-09 14:52
Tweets Share Share line Print

Rustenburg – Die skietery wat die lewe van 'n groep mynwerkers by Marikana geëis het, het begin met 'n sarsie skote van agt sekondes lank, het die Farlam-kommissie Vrydag in Rustenburg gehoor.

"Die skietery is gestaak deur die [polisie se] TRS [taktiese reaksiespan], wat kon sien dat dit nie meer nodig was nie," het lt.kol. Duncan Scott gesê.

Hy het beeldmateriaal van verskillende nuusspanne gebruik om sy vertelling te staaf.

Altesaam 34 mense is dood en 78 gewond toe die polisie op 16 Augustus op 'n groep oproerige mynwerkers geskiet het naby Lonmin se platinummyn in Marikana.

"Toe hulle deur die gewapende betogers aangeval is, het die polisiebeamptes begin retireer en na die grond geskiet om die aanvallers af te skrik," het Scott gesê.

Video-opnames wat aan die kommissie vertoon is, het gewys hoe die stakers op die grond neerval. "Hou op skiet! Hou op skiet!" het die polisie ná 'n sarsie geweervuur van agt sekondes geroep.

Scott het vroeër vertel dat die stakers drie maal probeer het om deur die rye polisiebeamptes te breek.

Die polisie het doringdraad uitgerol om hulle ondersteuningspanne en die media te beskerm.

In een van die video-opnames skiet een van die mynwerkers met 'n vuurwapen op die polisie.

Scott het aan die kommissie gesê dat twee pistole later op die toneel by van die stakers gevind is.

Een van die pistole het behoort aan 'n polisieman wat op 13 Augustus beroof en doodgekap is.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: lonmin  |  marikana  |  lonmin-slagting
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Joexxi sê... Goeie besigheid. Wys my waar jy die soort van wins kan kry. Is daar franchises te koop? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.