Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Marikana: Minister gee glo opdrag om te skiet

2012-12-20 12:20
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Marikana-kommissie van ondersoek het gehoor dat Susan Shabangu, minister van minerale hulpbronne, die polisie beveel het om stakende mynwerkers tydens die Lonmin-staking te skiet, berig die SABC.

Brig. Zephania Mkwanazi, ’n opleidingsdeskundige in openbare orde-polisiëring, is deur adv. George Bizos ondervra.

Mkhwanazi het egter gesê die polisie se doel is om polisiebeamptes te leer om gemeenskappe te beskerm en nie dood te skiet nie.

Hy hou vol dat hy nie deel was van die polisie-ingryping op 16 Augustus nie en het herhaaldelik geweier om verskeie vrae van Bizos te beantwoord.

Mkhwanazi het gesê hy wil nie aannames maak nie, maar het saam met Bizos gestem oor die stelling dat Shabangu se uitlating polisiebeamptes kon verwar.

Volgens Bizos het die minister gesê sy soek nie 'n waarskuwingskoot nie en dat die polisie in Marikana nie bekommerd hoef te wees oor regulasies nie.

Mkwanazi het gesê hy is nie bewus van dié stelling nie en hou vol dat "dood" en "skiet" nie in sy woordeskat is nie.

Die ondersoek duur voort.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: lonmin-slagting
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Phillip Coetzee sê... My 2 jaar in die Infanterie gedoen, daar was geen genade, breek n mens heeltemal af en bou weer op as n eenheid. Mens het ongelukkig die regte leiers vir so iets nodig. Ongelukkig was 80% van die sogenaamde leiers nie bevoeg om so iets te doen nie, dit is wat hier gebeur. Een ding wat die weermag n mens leer is om saam te staan as n eenheid en dinge saamdoen hoe beter veloop ding. n Soldaat presteer net so goed soos sy mede lede hom toelaat. En die vertoue in jou mede soldate moet ten volle wees daar word nie gespeel met rugby balle nie maar met lewendige rondtes. As n Infantarie bataljon vorentoe beweeg is nie net skote wat om jou klap nie maar mortiere, ligte masjiengewer vuur, kannone ondersteunende hellikopter vuur, en vegvliegtuoie wat teiken sag maak. n Sig om te sien......en hier kom dissipline in iets wat on weermag en lugmag nie meer het nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
  • Saturday Pretoria - 10:28 AM
    Road name: Madiba Street
    ROAD CLOSED for roadworks from Lilian Ngoyi Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.