Manuel: 'Malema moet ook deursigtig wees'

2011-10-08 12:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Trevor Manuel, minister in die presidensie, meen alle individue met mag oor politieke prosesse moet oop wees vir betragting van die publiek, insluitende die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het ‘n berig Saterdag gelui.

Manuel het Vrydag aan die Britse kanaal Channel 4 gesê dat amptenare deursigtig moet wees oor hul finansies.

Op ‘n vraag oor of dit op Malema van toepassing is, het Manuel geantwoord: “Ek dink wel dat hy [deursigtig moet wees], ek dink almal van ons wat ‘n invloed het oor politieke prosesse moet oop wees vir nadere ondersoeke.”

Manuel se kommentaar volg op verskeie aantygings van korrupsie en tenderbedrog wat verband hou met die jeugliga se president.

Malema sal na verwagting Donderdag ‘n dissiplinêre verhoor deur die ANC bywoon op aanklagte dat hy die ANC se naam deur die modder gesleep het en dat hy verdeeldheid saai in die ANC.

Hy het onlangs gesê die ANC-jeugliga sal ‘n span na Botswana stuur om die plaaslike opposisiepartye te konsolideer en om magsveranderinge aan te bring.

Die jeugliga se woordvoerder Floyd Shivanbu, adjunk-president Ronald Lamola, tessourier-generaal Pule Mabe, sekretaris-generaal Sindiso Magaqa en adjunk-sekretaris-generaal Kenetswe Mosenogi word saam met hom aangekla.

Sy verhoor is na 15 Oktober uitgestel nadat hy siek geword het en gehospitaliseer is.

Malema is Woensdag in die hospitaal opgeneem met griepsimptome.

“Hy is vanoggend ontslaan,” het die woordvoerder vir die Limpopo Medi-Clinic, Istha McMillan, Saterdag gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.