Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Manuel: Dekking oor snoerwet 'onregverdig'

2012-08-01 23:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Mediadekking oor die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting is onregverdig aangesien die media reeds ’n standpunt daaroor ingeneem het, het die minister in die presidensie, Trevor Manuel, Woensdag gesê.

“Ek glo nie daar is enige regering in die wêreld wat sonder geheime funksioneer nie. Daarom moet ons werk met wat ons het,” het hy in ’n toespraak aan studente by die Universiteit van Stellenbosch gesê.

Manuel sê die Handves van Menseregte in die grondwet beskerm die reg om toegang tot inligting te verkry, met ’n klousule wat die beperkings van dié regte aandui.

Die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) is in 2000 saam met die Wetsontwerp op Beskermde Bekendmakings, wat oor fluitjieblasers handel, geïnkorporeer.

"Die beskerming van fluitjieblasers kan nie deur dié wetsontwerp oorheers word nie," het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marie Andre Vlok sê... Julle dwaal van die punt af. Stinkie en John (oa) Niemand het gese hulle gaan trek nie - dis nie vir JULLE om te besluit wie trek en wie nie. Dit gaan om die idee van die plaas (wat jy dit ookal wil noem) en die A.N.C wat 1. weer hul mag wil vertoon 2. die "bedreiging" van die wit volk (n paar) wat graag hul eie ding wil doen. Dit is mos nie uittog uit Egipte nie !!!! Banggatte !!!! Marie Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

EE Senior Production Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.