Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mans vas wat vuurwapens op stakers rig

2012-10-05 14:25
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Twee mans van Qwaqwa is in hegtenis geneem ná hulle 'n vuurwapen op stakende tekstielwerkers gerig het, het die Vrystaatse polisie Vrydag gesê.

Sers. Mmako Mophiring het gesê die twee mans sal in die Phuthaditjhaba-landdroshof verskyn op aanklagte dat hulle 'n vuurwapen gerig het.

Die insident het Donderdag plaasgevind, het Christopher Soetsane, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse klerewerkersvakbond (Sactwu), gesê.

Die meeste van die werkers was vroue wat deelgeneem het aan 'n wettige staking, het hy gesê.

Soetsane het gesê die insident is aan die polisie gerapporteer, en hulle het die mans kort daarna in hegtenis geneem.

Die staking deur die tekstielwerkers het Donderdag begin.

"Baie van hulle verdien so min as R200 per week, terwyl die minimum wettige loon reeds so laag is as R534 per week."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: polisie  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Seun (5) brand dood in kamer

54 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jonny Stier sê... Maar natuurlik sal sy die bewerings ontken. Sy is immers deur 'n ewe skelm, liegbek, onbevoegte sogenaamde "leier" by name zuma, aangestel. Hulle kan vir geld geld in die wereld een sin uiter sonder dat daar 'n liegstorie uitkom nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 07:33 AM
    Road name: M13 King Cetswayo Highway
    TRAFFIC LIGHTS not working at 45th Cutting - HEAVY EASTBOUND DELAYS from Westville
  • Tuesday Durban - 07:13 AM
    Road name: N2 Southbound
    DELAYS between the Clare Road bridge and Spaghetti Junction
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.