Mans in polisie-uniforms beroof winkel

2012-02-02 21:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die polisie in Limpopo het ‘n interne ondersoek van stapel gestuur nadat mans in polisie-uniforms ‘n kruidenierswinkel in Tohoyandou beroof het, het die polisie Donderdag gesê.

Volgens brig. Lindela Mashigo toon kringtelevisie-beeldmateriaal, wat deur die SABC in die hande gekry is, hoe gewapende rowers in polisie-uniforms die plaaslike Cash and Carry op 27 Januarie beroof het.

“Ons neem dit baie ernstig op en sal ‘n kopie van daardie beeldmateriaal kry sodat ons gesigte kan vergroot en kan kyk of ons enige van die rowers kan identifiseer,” het hy gesê.

Foto’s wat uit die beeldmateriaal gehaal is, sal na alle polisiekantore in die streek gesirkuleer word.

Indien die mans nie polisiebeamptes is nie, sal hulle deur die plaaslike gemeenskap geïdentifiseer word, het Mashigo gesê.

“Ons het al situasies gehad waar polisiebeamptes by misdaad betrokke was,” het hy gesê. “Ons sal hulle uithaal en die reg sy gang laat gaan.”

- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: limpopo  |  polisie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Die vraag is, Gaan die geld regtig daar uitkom, of gaan dit net weer in daardie korrupsie put vedwyn? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 189,000.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 166,950.00

TOYOTA

RunX 140i RT 5-dr
2005
R 102,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.