Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mans beroof Pick n Pay, beampte geskiet

2012-12-05 18:03
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Johannesburgse metropolisiebeampte is op die N12-hoofweg deur rowers geskiet en gewond, het Wayne Minnaar, polisiewoordvoerder, Woensdag gesê.

Minnaar het gesê die polisieman is in sy regterskouer en nek gewond.

Hy het gesê twee polisiebeamptes het probeer om 'n blou stasiewa vir nalatige bestuur op die N12 net voor die Soweto-afrit af te trek.

"Die verdagtes in die stasiewa het toe uitgeklim en op die beamptes begin skiet."

Minnaar het gesê die mans in die voertuig – dit is nie bekend hoeveel insittendes daar was nie – was met R5-gewere, AK-47-aanvalsgewere en 9 mm-pistole gewapen.

Patroondoppies is later op die toneel gevind.

Hy het gesê die mans het 'n Pick n Pay-winkel in Steeledale in die suide van Johannesburg beroof, enkele minute voor die skietery plaasgevind het.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie en die polisie soek steeds na die stasiewa.

Volg Nuus24 op Twitter.

       

- SAPA

Lees meer oor: misdade
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Vicki Maree sê... En onthou! 1 miljard is nie alles nie! Daar is nog vrek baie uitstaande! Miskien is dit die rede hoekom die regering die land so halfhartig regeer! Daar is nog miljarde rande waar daai vandaan gekom het! So hoekom moet hul stres, as die land in sy he'll in is! Het hul mos n backout plan! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Boksburg - 05:33 AM
    Road name: Atlas Road Both Ways
    ROADWORKS - Lane closures on the N12 Highway bridge - expect heavy delays at times (until 16th June)
  • Tuesday Steeledale - 05:33 AM
    Road name: Southern Klipriviersberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Vickers Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.