Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mangaung: ANC geskok oor hofsaak

2012-12-12 10:28
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC het sy skok uitgespreek nadat 'n groep van sy lede die Mafikeng-hooggeregshof genader het om die Noordwes se benoemingskonferensie nietig te laat verklaar.

Pres. Jacob Zuma is tydens die konferensie vir 'n tweede termyn as partyleier benoem.

Verskeie lede van die provinsiale party voer aan dat die kongres gemanipuleer is. Dié lede is glo ondersteuners van adj.pres. Kgalema Motlanthe.

Die Noordwes-konferensie is in 'n chaos gedompel met Kabelo Mataboge, provinsiale sekretaris, wat beweer het dat hy in 'n kamer toegesluit is en verhoed is om te stem.

Die hofsaak sal Vrydag aangehoor word, terwyl die verkiesingskongres Sondag by die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfontein-kampus afskop.

Daar word tussen 50 000 en 200 000 besoekers in die stad verwag.

Sapa, Jacaranda 94.2

Volg Nuus24 op Twitter  

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Vis Visagie, jy is loshande een van die armste mense wat ek in my lewe teëgekom het... Seker daarvan jy, legens, stinkviner en maartens is 'n siamese kwadrufoefenjol. D.W.S., 'n dubbeldoor siamese tweeling anus. (ROFL!) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Irene - 14:20 PM
    Road name: Nellmapius Drive
    SLOW TRAFFIC at Main Road
  • Tuesday Alexandra - 14:18 PM
    Road name: London Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at the N3 Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.