Madonsela: Bewerings is ongegrond

2011-07-06 12:45
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, het op 'n mediakonferensie gesê die bewerings van korrupsie en bedrog wat teen haar gemaak is, is "ongegrond, onwaar en lasterlik".

Sy het gesê daar bestaan nie 'n dokument waarin sy van dié misdrywe beskuldig is nie.

"Ek het vanaf 2003 tot 2007 persoonlik die maatskappy bestuur." Madonsela is die eienaar van Waweth Law and Policy Research Agency.

Sy het gesê sy het op 7 Mei 2007 by die Suid-Afrikaanse Wethervormingskommissie (SALRC) aangesluit en dat haar maatskappy werk vir die SALRC gedoen het.

"Ek het vasgestel dat iemand wat onderduims is, teruggegaan het na 'n tydperk toe my maatskappy 'n paar kontrakte met die departement van justisie gehad het."

Sy het gesê daar is minstens drie kontrakte wat "baie klein" is.

Twee van dié kontrakte was vir boekverkope van onderskeidelik R30 000 en R7 000. Die ander kontrak was vir die ontwerp van 'n boekomslag vir R3 000.

"Die bewerings van kontrakte van R1,8 miljoen is lasterlik en heeltemal ongegrond."

"Die tydsberekening van die verslag maak die bewerings nog meer verdag. Die berigte wil my en my kantoor se aandag aflei van die werk wat ons doen."

The Star het Woensdag berig dat Madonsela haar glo skuldig gemaak het aan bedrog en korrupsie terwyl sy werksaam was by die SALRC.

Volgens "onafhanklike bronne" het Madonsela se maatskappy glo werk vir die SALRC gedoen en is R1,8 miljoen betaal terwyl sy drie jaar gelede daar gewerk het.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Die vraag is, Gaan die geld regtig daar uitkom, of gaan dit net weer in daardie korrupsie put vedwyn? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 189,000.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 166,950.00

TOYOTA

RunX 140i RT 5-dr
2005
R 102,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.