Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mandela se longkwaal algemeen – dokter

2012-12-11 17:50
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Longinfeksies is algemeen onder bejaarde mense, het 'n mediese kenner Dinsdag gesê.

Dít volg nadat die presidensie aangekondig het dat die 94-jarige oudpres. Nelson Mandela vir 'n herhaalde longinfeksie behandel word.

"Soos mens ouer word, is longinfeksie een van die mees algemene probleme onder bejaarde mense," het Mark Sonderup, 'n mediese dokter en waarnemende voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging, gesê.

"Dit sal nie ongewoon wees nie," het hy gesê en bygevoeg dat dit altyd as ernstig behandel word.

In buitengewone gevalle kan longinfeksies dodelik wees en die kanse vir komplikasies neem toe wanneer die pasiënt bejaard is, chroniese longkwale het of siektes het wat die immuunstelsel kan verswak.

Sonderup is nie betrokke by Mandela se behandeling nie.

Mandela is Saterdag in die 1 Militêre Hospitaal opgeneem vir wat Maharaj beskryf het as toetse wat normaal is vir iemand van sy ouderdom.

Dis die tweede keer vanjaar wat Mandela in 'n hospitaal opgeneem is.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: nelson mandela
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jerry Springer sê... Skokkend wil nie weet wat is volgende ,kan net wonder waar is die boonste deel. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Weltevreden Park - 17:59 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC approaching the 14th Avenue exit
  • Friday Devland - 17:57 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Golden Highway and the N12 Potchefstroom Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.