Mandela se kantoor kap inligtingswet

2011-11-22 13:46
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vier veranderinge kan die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting regmaak, het die Nelson Mandela-sentrum van Herinnering Dinsdag gesê.

Dít kan gedoen word sonder om die fundamentele beginsels van die wetsontwerp te verander, het die sentrum in 'n verklaring gesê.

"Die voorstelle is gemotiveer deur die bekommernis dat sommige aspekte van die wetsontwerp ongrondwetlik is."

Indien die wetsontwerp om 14:00 Dinsdagmiddag deur die Nasionale Vergadering aanvaar word, word dit na die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) verwys. Die NRP kan op sy beurt wysigings voorstel waarna dit weer voor die NV moet dien.

Die sentrum het gesê daar is nog tyd om die foute reg te maak. Hy het gesê die doel sal wees om te verseker dat die wetsontwerp voldoen aan grondwetlikheid en doelstellings vir vryheid van inligting en uitdrukking, terwyl dit terselfdertyd staatsgeheime kan beskerm.

"Baie is bereik, maar die wetsontwerp is nog nie op 'n punt waar daar gesê kan word dit voldoen aan die bogenoemde standaarde en doelstellings nie."

Die voorstelle wat gemaak is, is om:

* gedeeltes van die wetsontwerp, wat versoek dat geklassifiseerde inligting in terme van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) gehanteer moet word, heringestel word;

* die bewoording van die oortredings te heformuleer om te fokus op die skade wat gedoen is;

* die tersydestelling van openbare belang te heformuleer;

* weer die argivering- en outomatiese deklassifikasie-maatreëls van die 2008-weergawe van die wetsontwerp in te stel, aangesien die reëls vir outomatiese deklassifikasie van ouer geheime inligting onnodig streng was.

– Wat dink jy oor dié omstrede wetsontwerp? Is daar rede tot kommer oor mediavryheid in Suid-Afrika? Stuur jou geskrewe bydrae na terugvoer@nuus24.com vir publikasie.

– Is jy by 'n Swart Dinsdag-betoging? Stuur jou foto's na fotos@nuus24.com.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: media  |  inligtingswet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Die vraag is, Gaan die geld regtig daar uitkom, of gaan dit net weer in daardie korrupsie put vedwyn? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 189,000.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 166,950.00

TOYOTA

RunX 140i RT 5-dr
2005
R 102,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.