Mandela se huis was met afluistertoestelle toegerus

2010-08-21 22:11
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Oudpres. Nelson Mandela se huis in Houghton was met afluistertoestelle toegerus voor die ANC se nasionale konferensie in 2007, het die Sunday Times Saterdag berig.

“’n Afluistertoestel is by Mandela se huis gevind. Ek het ‘n gesprek met Mandela gehad en hy het my self daarvan vertel,” het  Zwelinzima Vavi, sekretaris-generaal van Cosatu gesê.

Volgens Vavi was die afluistertoestelle deur die polisie se BBP-eenheid ontdek.

Daardie tyd was daar verdeeldheid tussen diegene wat wou gehad het oudpres. Thabo Mbeki moes vir ‘n derde termyn president van die ANC wees en diegene wat wou gehad het dat oudpres. Jacob Zuma die leier van die party moet wees.

Mbeki is later verslaan.
 
- Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Wil Cosatu dan pleit dat as swart jongmense huisbraak pleeg en van witmense steel dat hulle net vrygespreek en verskoon moet word? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Beauty Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R8000 - R26000

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.