Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mandela ondergaan endoskopie

2012-12-16 13:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Oudpres. Nelson Mandela het Saterdagoggend 'n endoskopie ondergaan om galstene te laat verwyder en sterk aan in die hospitaal ná die suksesvolle prosedure, het die presidensie gesê.

"Vanoggend [Saterdag] het die oudpresident 'n prosedure via endoskopie ondergaan om die galstene te laat verwyder," het  Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, in 'n verklaring gesê.

"Die prosedure was suksesvol en Madiba sterk aan. Die mediese span het besluit om eers 'n longinfeksie te behandel voor hulle vasgestel het wanneer om die galstene te verwyder.

Maharaj het gesê toetse wat gedoen is nadat Mandela op 8 Desember gehospitaliseer is, het bekend gemaak dat hy 'n herhaalde longinfeksie het en dat hy galstene het.

Hy het gesê dokters het geen aanduiding gegee wanneer Mandela ontslaan sal word nie.

Die 94-jarige Mandela is verlede naweek vanaf sy huis in Qunu in die Oos-Kaap, na Pretoria geneem vir behandeling.

Dit is die langste sedert 2001 wat Mandela in die hospitaal is. Hy het toe sewe weke van radioterapie ondergaan nadat prostaatkanker by hom gediagnoseer is.

In Januarie 2011 is Mandela in 'n hospitaal in Johannesburg behandel vir 'n erge longinfeksie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: nelson mandela
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Die regter is siek in sy kop. Daar is geen rede vir geweld teen jou eie bloed nie. Regter het seekoei-oortjies... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.