Mandela klag laat vaar

2009-12-12 04:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die crimen injuria klag teen Benjamin Burger, hoof uitvoerende beampte van Falcon Sekuriteit, is laat vaar.

Die 46-jarige Burger is daarvan aangekla dat hy oudpres. Nelson Mandela in ‘n verwerkte cd tydens ‘n potjiekos-kompetisie by Sun City beledig het.

Madito wa ga Molebalwa, woordvoerder van Cosatu het in ‘n verklaring gesê dat die aanklagtes teen Burger is laat vaar, en dat die unie ongelukkig voel oor die besluit.

Die hof se staatsaanklaer en klerk was egter nie onmiddellik beskikbaar om dit te bevestig nie.

Die unie het gevra dat die saak weer oopgemaak en verder ondersoek moet word.

Ongeveer 1 000 Cosatu-lede het einde Oktober ‘n optog gehou na die hoofingange van Sun City. Hulle wou hê dat Sun City sy kontrak met die sekuriteitsmaatskappy moes beeïndig.

Falcon Security het in ‘n verklaring gesê hulle het reeds die persoon geïdentifiseer wat verantwoordelik was vir die speel van die cd, en dat die persoon reeds geskors is.

- Sapa
 

Lees meer oor: nelson mandela

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Oki sê... Ek is baie dankbaar dat die swartes n bietjie verder "dink" en ook hul eie mense vermoor en nie net konsentreer op die wit bevolking nie. Baie dankie, gaan so aan en verminder jul ras want ek kan nie eens meer tel tot by daai miljoene wat jul "sterk" staan nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.