Mandela het ons teleurgestel, sê Winnie

2010-03-09 14:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Winnie Madikizela-Mandela het bitter uitlatings teenoor Nelson Mandela gemaak in ‘n onderhoud wat hierdie week in die London Evening Standard gepubliseer is.

Sy het gesê dat Suid-Afrika se eerste demokraties verkose president, wat ook haar voormalige man is, ‘n “korporatiewe basis” geword het wat “uitgestoot word om geld te maak.”

Madikizela-Mandela het ook vir Aartsbiskop Emeritus Desmond Tutu ‘n “idioot” genoem in die onderhoud met Nadira Naipaul, wat saam met haar man, die skrywer VS Naipaul, in Soweto kuier.

“Mandela het ons teleurgestel,” het Madikizela-Mandela gesê.


‘Slegte ooreenkoms vir swartmense’


“Hy het ooreengekom op ‘n swak ooreenkoms vir swartmense. Ekonomies staan ons steeds aan die buitekant.

“Die ekonomie is steeds meestal ‘wit’. Daar is ‘n paar swartmense wat op grond van tokenisme gekies is, maar so baie wat hulle lewe in die struggle gegee het, het sonder beloning gesterf,” het Madikizela-Mandela gesê in die onderhoud wat op www.standard.co.uk gepubliseer is.

Sy het ook gesê dat Mandela geen beheer meer oor die ANC het nie en dat hy net deur die Nelson Mandela-fonds gebruik word om geld in te samel.

Sy het gesê dat ander ook swaargekry het - dat Mandela nie die enigste een was nie.

“Hierdie naam Mandela is ‘n albatros om die nekke van my familie. Julle moet almal besef dat Mandela nie die enigste man was wat swaargekry het nie.”

Madikizela-Mandela het hom verder gekritiseer omdat hy die Nobelprys vir vrede in 1993 saam met FW de Klerk gaan haal het.

“Ek kan hom nie vergewe dat hy die prys saam met FW de Klerk, wat hom in die tronk geplaas het, gaan afhaal het nie. Hand aan hand het hulle gestap.”

- Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
88 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

jj.walt1 sê... Die perlemoen word een keer per jaar (ek dink) op veiling gesit en aan ide hoogte bieder verkoop. DIt is natuurlik 'n heerlike slenter vir die smokkelaars om 'n wettige uitvoerpermit te verkry - koop 1 ton - smokkel 10 uit... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2008
R 74,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 112,995.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2006
R 209,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.