Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mandela 'gemaklik' ná nag in hospitaal

2012-12-09 13:47
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Nelson Mandela is "gemaklik", het die pres. Jacob Zuma Sondag gesê ná die voormalige president die nag in die hospitaal deurgebring het vir mediese toetse.

Pres. Zuma het Sondag 'n besoek afgelê by die 94-jarige oudpresident, en gesê hy is "gemaklik, en word goed versorg."

Die ikoniese leier is Saterdag in 'n hospitaal naby Pretoria opgeneem vir wat deur Zuma se woordvoerder, Mac Maharaj, beskryf is as toetse wat normaal is vir iemand van sy ouderdom.

Dis die tweede keer vanjaar wat Mandela in 'n hospitaal opgeneem is.

Keith Khoza, woordvoerder vir die ANC, het gesê "hy is gesond, alles gaan goed, dis maar net dat hy gereelde toetse moet ondergaan."

Amptenare het nie meer besonderhede oor sy toestand bekend gemaak nie.

Hoewel geen amptelike aankondiging gemaak is oor die hospitaal waar hy opgeneem is nie, is sekuriteit by 1 Militêre Hospitaal opgeskerp.

Die polisie deursoek alle voertuie wat die perseel binnegaan, het 'n fotograaf van die nuusagentskap AFP gesê.

Mandela het nog nie in die publiek verskyn sedert Suid-Afrika in 2010 die Sokkerwêreldbeker aangebied het nie.

Die vakverbond Cosatu het vroeër goeie wense aan Madiba gestuur.

"Ons hoop dis waar – soos die president se woordvoerder berig het – dat daar geen rede tot kommer is nie," het Patrick Craven, Cosatu se woordvoerder, in 'n verklaring gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: nelson mandela  |  jacob zuma
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
36 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... Kan nie help om te glimlag Seg - BYT VAS. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Kempton Park - 15:55 PM
    Road name: Elgin Road
    ROADWORKS - stop / go controls near the railway bridge - expect peak-time delays in the area
  • Friday Roodepoort - 15:53 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive - DELAYS both ways
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.