Man wat vrou met byl doodkap skuldig aan moord

2011-09-02 19:18
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man van Soshanguve wat by ‘n familie-partytjie in hegtenis geneem is ná hy sy vrou met ‘n byl doodgekap het, is in die Pretoria Hooggeregshof skuldig bevind aan moord.

Regter Peter Mabuse het tydens die uitspraak gesê dat Godfrey Sindi Macheke sy vrou met opset vermoor het en dat dit nié, soos hy in sy verdediging gesê het, per ongeluk was nie.

Volgens Macheke het hy sy vrou per ongeluk doodgekap toe hy die man met wie hy haar betrap het, met ‘n byl probeer bykom.

Hy sê hy het paniekerig geraak toe hy sien sy vrou is dood en haar lyk na die Winterveld begraafplaas geneem waar hy haar begrawe het.

Slegs ná die forensiese toetse tekens van bloed in Macheke se huis gevind het, het Macheke die polisie na haar lyk geneem.

Intussen het hy vir familie en vriende wat gevra het waar sy vrou is gesê dat sy haar ouers besoek.

‘n Nadoodse ondersoek het getoon dat sy vrou ‘n kopwond en gekraakte skedel sowel as ander gebreekte bene in haar gesig en hande gehad het.

Macheke se storie het duidelik  nié met die lykskouer se bevindinge ooreengestem nie.

Macheke sal die 12de Desember weer in die hof verskyn wanneer hy sy vonnis sal aanhoor.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: moord  |  bylmoorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Die vraag is, Gaan die geld regtig daar uitkom, of gaan dit net weer in daardie korrupsie put vedwyn? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 189,000.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 166,950.00

TOYOTA

RunX 140i RT 5-dr
2005
R 102,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.