Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man wat moord op raadslid beplan kry 10 jaar

2012-11-02 17:25
Tweets Share Share line Print

Durban – ‘n Man van Durban het die moord op ‘n raadslid van die eThekwini-munisipaliteit help beplan omdat hy man blameer het vir die sloping van sy onwettige plakkershut, het Durba se streekhof Vrydag gehoor.

Bongani David Ndlovu, wat hom op 27 Oktober aan die polisie oorgehandig het, het 10 jaar tronkstraf gekry vir sy aandeel in die moord.

Regter Anand Maharaj sê hy het met sy vonnis in ag geneem dat Ndlovu bereid was om die polisie te help ná hy hom oorgegee het.

Ndlovu het in die hof gesê dat hy kwaad was vir die ANC-raadslid Mthembeni Shezi ná sy plakkershut gesloop is.

Die 31-jarige, wat skuldig gepleit het op aanklagte van sameswering om moord te pleeg, sê hy het aan die begin van Augustus al met verskeie ander mense vergader wat ook vir Shezi kwaad was.

Hy sê hoewel hy saam met die ander aan die moord beplan het, het hy nie gedink dat hulle die plan tot uitvoering sou bring nie.

Shezi is op 26 September by ‘n vergadering by ‘n plaaslike hoërskool geskiet. Hy is die volgende dag dood. Die polisie het intussen twee ander verdagtes ook in hegtenis geneem.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: durban  |  sterftes  |  moorde  |  hofsake
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jonny Stier sê... Jurie, weereens bewys jy dat jou hysbak iewers vasgesteek het. Jy's besig om 'n groot krater van jouself te maak. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.