Man wat drankie mors op Zuma 'soos moordenaar' behandel

2011-07-30 11:04
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Gautengse man wat skuldig bevind is op 'n aanklag van aanranding ná hy 'n drankie op pres. Jacob Zuma gemors het, sê hy word soos 'n moordenaar behandel, het die Saturday Star berig.

"...Dit was 'n ongeluk. Ek verstaan die erns van die situasie – as dit waar was – maar ek voel ek word behandel soos 'n moordenaar," het Darryl Peense aan die koerant gesê.

Die insident het by verlede jaar se Durban July plaasgevind.

"Dit was 'n jaar van drama. Ek voel aaklig... Ek is nie myself nie; ek is al 'n lang tyd nie," het Peense gesê.

Peense is Woensdag skuldig bevind op 'n aanklag van aanranding, en die saak is tot 7 September uitgestel vir vonnisoplegging.

"Ons sal doen wat ons ookal kan op die dag [van die vonnisoplegging]... Ek is nie seker of ons appèl sal aanteken as hulle my 'n swaar vonnis oplê nie.

"Ek het reeds R100 000 aan regskoste betaal. Ek sal fondse moet insamel vir 'n appèl," het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  hofsake  |  aanrandings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Die vraag is, Gaan die geld regtig daar uitkom, of gaan dit net weer in daardie korrupsie put vedwyn? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 189,000.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 166,950.00

TOYOTA

RunX 140i RT 5-dr
2005
R 102,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.