Man wat 5 jaar gesoek word vas

2010-07-30 02:28
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man wat al vir vyf jaar van die polisie vlug is in Frankfort in hegtenis geneem, het polisie-amptenare Donderdag gesê.

Mafa Msimanga, 23, is Woensdag in hegtenis geneem nadat polisie verdag geraak het oor sy aktiwiteite en sy naam op ‘n lys van gesoekte kriminele gevind het, het woordvoerder Philani Mvuna gesê.

Msimanga is in 2005 deur die polisie gesoek nadat hy verbind is met ‘n saak waarin die onwettige  besit van ‘n vuurwapen betrokke was.

Ten tyde van sy inhegtenisname is hy met dagga in sy besit gevind.

Msimanga sal Vrydag in die Frankfort landdroshof verskyn op aanklag van die besit van dagga.

Hy sal daarna in ‘n hof in Pretoria verskyn op ‘n aanklag dat hy ‘n hofbevel ongehoorsaam het.

Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Elsabe sê... Ja legens, jy is reg. Hy en sy Vlooi vriendjie is die tipe barbare wat hul volgelinge sal opsweep en die land sal wil afbrand. Of hulle eie families en jeugdige volgelinge daardeur gaan sterf, is bysaak. Die tweetjies sal nou seker op die eerste vliegtuig Zim toe klim en vir Oupa Aap gaan kuier vir konferasies. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Condor 2400i Estate MPV MY03
2003
R 121,000.00

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2010
R 99,900.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.