Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Man was verskrik tydens aanval' – Bonnette

2012-11-26 10:22
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die verhoor van ‘n man wat daarvan aangekla word dat hy sy eksvrou se verkragting georkestreer het, duur binnekort voort.

Die prokureur van Johan Kotzé se medebeskuldigdes het verlede week in die hof aangevoer sy kliënte kon nie Ina Bonnette verkrag nie, aangesien hulle nie ereksies kon kry nie.

Pieta Mohlane, Frans Mphaka en Andries Sithole word daarvan aangekla dat hulle haar om die beurt verkrag het.

Die beskuldigdes word ook van die moord op haar seun, Conrad, verdink.

Hulle staan ook tereg op aanklagte van ontvoering, verkragting, aanranding en poging tot moord.

Bonnette het verlede week getuig haar eksman het haar met verskeie voorwerpe gemartel en albei haar tepels afgesny terwyl sy vermeende medepligtiges toegekyk het.

Sy beweer die mans het beurte geneem om haar te verkrag.

Bonnette sê nie een van die drie het haar fisiek aangerand nie. Sy het bygevoeg dat een van hulle deur die hele voorval verskrik gelyk het.

Mohlane, Mphaka en Sithole sê Kotzé het gedreig om hulle dood te maak indien hulle nie hul samewerking gegee het nie.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mathata Fela sê... @Skim Witmens, from your post I derive you and the ANC are in agreement with regards to at least one issue and that is the extreme historic discrimination black people had to suffer that caused their current disposition of poverty, low levels of education, etc. Although both you and the ANC agree on the fact that extreme discrimination took place, you differ on the timing issue....They say it took place during apartheid and you say it took place during the creation of mankind...:) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.