Man vlug ná skietery by laerskool

2012-01-24 10:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Skietery het tussen die polisie en ‘n gewapende man by die Bryanston parallelmedium-laerskool se parkeerterrein uitgebreek, het die Gautengse polisie gesê.

Volgens kapt. Kym Cloete is niemand beseer nie.

Die polisie het Dinsdag om 07:20 ‘n verdagte man in ‘n swart Subaru in die parkeerterrein opgemerk.

Cloete sê die man het ‘n vuurwapen uitgeruk en begin skiet toe die polisie die voertuig genader het.

“Die polisie het sy voertuig met hul motor probeer blok, maar hy het dit ontduik.”

‘n Skietery het uitgebreek.

Volgens Cloete het die man ‘n ander motor getref terwyl hy in sy Subaru gevlug het.

Die polisie weet nie of die verdagte in die skietery beseer is nie.

Die polisie vermoed dat die man by ‘n sindikaat betrek word. Dié spesifieke sindikaat lol met motoralarmstelsels wanneer voertuie gesluit is.

Cloete sê die bende het laerskole in die Sandton-gebied geteiken.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: johannesburg  |  bryanston  |  skietery

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Die vraag is, Gaan die geld regtig daar uitkom, of gaan dit net weer in daardie korrupsie put vedwyn? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 189,000.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 166,950.00

TOYOTA

RunX 140i RT 5-dr
2005
R 102,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.