Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man vermoor, vrou beseer tydens rooftog

2012-09-19 18:26
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man is vermoor en sy vrou is beseer tydens ‘n rooftog by hul huis in Middelburg, het die polisie in Mpumalanga Woensdag gesê.

Sers. Gerald Sedibe sê Jan en Marietjie du Toit is Dinsdag omstreeks 16:00 deur twee mans by hul huis aangeval.

Die mans het die deure na die egpaar se huis oopgebreek en hulle aangeval.

Jan is op die toneel dood verklaar en Marietjie is vir behandeling na ‘n hospitaal geneem.

Sedibe sê dis nog nie bekend of enigiets uit die huis gesteel is nie.

Die Demokratiese Alliansie in Mpumalanga het die moord veroordeel en het ‘n beroep gedoen op die provinsiale polisiekommissaris, lt.genl. Thulani Ntobela, om ‘n plan vir die bekamping van misdaad op te stel.

“Die DA is baie bekommerd oor die aanval en die toenemende kriminele optrede in ons provinsie.

“Misdadigers hardloop wild rond, ten spyte van die polisie se pogings, en terroriseer inwoners in die provinsie met die selfvertroue dat die kanse dat hulle gevang word, baie skraal is,” het Anthony Benadie, DA-leier in die provinsie, gesê.

Benadie sê sigbare polisiëring en inisiatiewe teen misdaad is onvoldoende en oneffektief en dit is ‘n kwessie wat onmiddellik aangespreek moet word.

Niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.

Die polisie ondersoek ‘n saak van moord en roof.
 
– Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lees meer oor: moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hermann Visser sê... Wys net dat wie jy ken baie belangriker is as wat jy ken. Hoop guptas kry diplomatieke visums want dan kan hul enige tyd permanent landuit gaan( en hopelik nie terugkom) Hulle kan dan ook hul maatjie vir n praatjie saamneem na verre lande Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.