Man vermoor ná hy spaza-winkel roof

2010-11-02 03:17
Tweets Share Share line Print

Durban – Ses mense is in Mabheleni, Wartburg, in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n man vermoor het wat die eienaar van ‘n spaza-winkel wou aangeval, het die polisie in KwaZulu-Natal Maandag gesê.

“Die eienaar van die spaza-winkel en vyf ander mans is gearresteer. Hulle sal binnekort in die hof verskyn,” het a.o Joey Jeevan gesê.

Polisiebeamptes het die liggaam van die 30-jarige Thabiso Miya Saterdag buite die huis van die spaza-winkel gevind.

Hy het verskeie kopwonde opgedoen. ‘n Mes en knopkierie is langs hom gevind.

Die eienaar van die spaza-winkel is Saterdag deur Miya en ‘n ander man gekonfronteer.

“Daar word beweer dat Miya die eienaar wou verwurg terwyl sy makker kontant uit die geldlaai geneem en te voet gevlug het.”

Die eienaar het dit reggekry om uit Miya se greep te ontsnap en het hulp gaan soek.

“’n 15-Jarige buurman wie by die eienaar se huis gekuier het, het sy hulpkrete gehoor en dadelik die ander buurmense in kennis gestel.”

‘n Groep van ongeveer 20 mense het na die winkel gegaan en die eienaar van die spaza-winkel gehelp om Miya aan te rand.

“Miya het probeer om te ontsnap maar het sowat 200m buite die winkel inmekaargesak,” het Jeevan gesê.

‘n Saak van huisroof word ook ondersoek.
 
- Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: aanrandings  |  rooftog

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Die vraag is, Gaan die geld regtig daar uitkom, of gaan dit net weer in daardie korrupsie put vedwyn? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 189,000.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 166,950.00

TOYOTA

RunX 140i RT 5-dr
2005
R 102,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.