Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man verdrink naby Richardsbaai

2012-12-09 08:57
Tweets Share Share line Print

Richardsbaai – 'n Man het Saterdag naby Richardsbaai in KwaZulu-Natal verdrink, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.

"Die NSRI-vrywilligerspan in Richardsbaai is om 18:20 geaktiveer ná 'n berig dat iemand in die Bay Hall-gebied, 'n gebied in die Richardsbaai-hawe waar die gemeenskap swem, verdrink," het Craig Lambinon, die organisasie se woordvoerder, gesê.

Die NSRI, die polisie en 'n plaaslike ambulansdiens het reageer en met hulle aankoms het hulle 'n vrou, 20, langs die water aangetref.

Die vrou is na bewering deur 'n omstander gered.

'n Man, wat ongeveer 40 jaar oud is, was in daardie stadium steeds vermis.

"Dit wil voorkom of die twee na Pelican-eiland geswem het toe hulle in die moeilikheid geraak het in die water. Dis nie bekend wat die probleem veroorsaak het nie," het Lambinon gesê.

"Paramedici het die vrou op die toneel bygebring en sy is in 'n ambulans na 'n hospitaal geneem in 'n kritieke toestand."

'n Soektog na die man het niks opgelewer nie, en die polisie se duikeenheid is uitgeroep. Hulle het die man gevind. 'n Geregtelike doodsondersoek is geopen.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: richardsbaai  |  verdrinkings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Moss sê... Magda, is dit jou gene wat hierdie gedagte van jou tot uiting bring. Kyk in ons almal se bybel. As Israel in die probleme gekom het was dit omdat hulle met ander volke gemeng het. Hulle moes hulle wegjaag. Jy het dalk n snaakse geloof vermoed ek, dalk lid van n katolieke engelse kerk of so iets. Maar niks keer jou om tusse hulle te gaan bly. Onlangs voorby Diepsloot gery ek glo jy sal baie lekker tuisvoel daar. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.