Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man vas wat meisie se huis brandsteek

2013-02-06 17:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n deel van sy meisie se huis in Kagiso aan die Wes-Rand aan die brand gesteek het, het die polisie Woensdag gesê.

Die 48-jarige man het die vrou beskuldig dat sy ‘n verhouding met iemand anders gehad het toe ‘n argument Dinsdag uitgebreek het. Sy het hom weggejaag, het ao. Solomon Sibiya gesê.

“Die verdagte het in die badkamer weggekruip en homself toegesluit sonder dat sy meisie daarvan geweet het,” het Sibiya gesê.

Hy sê die man het later uitgekom en die vrou se kamer aan die brand gesteek, waarna hy gevlug het. Sy het buite die huis gesien hoe rook uit haar kamer trek en het die brandweer en polisie gekontak.

Die man het gevlug, maar is later in hegtenis geneem.

Sibiya sê die skade beloop sowat R5 000.

Die man sal binnekort in die Kagiso-landdroshof verskyn op ‘n aanklag van brandstigting.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: brandstigting
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dave Du Plessis sê... Jy's 100% reg, Joe! Die DA is niks anders (werklik!) as 'n naamsverandering van die Progesiewe Party wat onder leiding van (Dr.) Bernard Friedman, Helen Suzman en Van Zyl Slabbert. Helen Zille, ex-Black Sash, was deel van hulle. Daardie jare was hulle, die progge, genoem die linkses en die konserwatiewes wat hulle destyds hand en tand beveg het, ondersteun hule nou. Dieselfde groep spreek hulself uit as 'regs-gesind' en spoeg en spat oor FW, maar wat hulle doen deur die DA te ondersteun is geensins anders as wat FW, Pik, Roel Meyer en Marthiens Kortbroek Van Schalkwyk gedoen het nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 18:09 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    SLOW TRAFFIC between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
  • Wednesday Pretoria - 18:07 PM
    Road name: Eskia Mphahlele Drive Northbound
    DELAYS between van der Hoff Road and Mabopane Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.