Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man vas wat glo 13-jarige verkrag

2013-01-02 17:56
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Man wat na bewering 'n 13-jarige meisie verkrag het, is in Dyushu in Butterworth in hegtenis geneem, het die Oos-Kaapse polisie Woensdag gesê.

"Die tiener was verlede Donderdagmiddag op pad na 'n winkelsentrum langs die Ndabakazi-stasie toe sy die man na bewering raakgeloop het," het kapt. Jackson Manatha gesê.

Die man wou die tiener 'n R2-muntstuk gee, maar sy het geweier om dit te neem. Hy het haar toe aangeval, haar na 'n veld gesleep en verkrag. Hy het die tiener gedreig en gesê sy mag niemand van die voorval vertel nie.

Manatha het gesê dis nie duidelik hoe gemeenskapslede van die beweerde verkragting te hore gekom het nie, maar hulle het hom Dinsdag by sy huis daaroor gekonfronteer.

"Hulle het die polisie gebel, wat hom dadelik in hegtenis geneem het," het hy gesê.

'n Saak van verkragting is teen die 59-jarige man aanhangig gemaak en hy sal Donderdag in die Butterworth-landdroshof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Theuns Stegmann sê... Sal ook nie van hul hoor nie, hul leier ry te lekker op die sous trein. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.