Man vas vir negejarige se moord

2010-08-30 19:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n 32-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n negejarige meisie in Phomola Park naby Leondale, het polisie van die Oosrand Maandag gesê.

Volgens kapt. Manaka Rapholo is die man Vrydag in hegtenis geneem nadat Precious Khumalo se lyk in ‘n vlak graf gevind is.

Khumalo het Donderdag vermis geraak.

Volgens Rapholo was die kind naak, haar hande vasgemaak, met ‘n byl gekap en gebrand. Haar lyk is in ‘n kruiwa na ‘n oop veld gestoot waar sy in ‘n vlak graf gegooi is.

‘n Kruiwa, byl en graaf wat gebruik is, is by die man se huis gevind.

“Die man is stil, ons weet nie hoekom hy die kind doodgemaak het nie, dit was vreeslik,” het hy gesê.

Rapholo het bygevog dat sy moontlik verkrag kon gewees het voordat sy vermoor is, maar verdere ondersoeke sal geloods word om dit vas te stel.

Van die meisie se klere en haar-bykomstighede is ook by die man se huis gevind.

“Polisie het hom weggeneem van woedende gemeeskapslede wat self met hom wou afreken,” het hy gesê.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: moorde  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sambok sê... Blip maak dit dan Sowetoe algemeen as dit jou gelukkig sal hou. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Business Analyst

Western Cape, South Africa
Ayanda Mbanga Communications
Market Related

Senior Network Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R20000 - R32000

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Landcruiser Prado 3.0 DT VX 4x4 8-s Dsl AT
2005
R 299,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 120,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.