Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man vas ná gyseldrama in Grahamstad

2012-09-10 18:26
Tweets Share Share line Print

Grahamstad – ‘n Man is in hegtenis geneem na hy ses jong meisies gyselaar gehou het in Grahamstad, het die polisie gesê.

Die ses meisies was in ‘n huis in Uitbreiding 9 toe die man omstreeks 04:00 daar aangekom het, het kapt Mali Govender gesê.

Die eienaar van die huis, ‘n polisiebeampte van Grahamstad, was nie in daardie stadium tuis nie.

Die man het die polisiebeampte gebel ná hy haar vuurwapen in die huis gekry het, het Govender gesê.

Hy het die beampte gekontak en gesê dat hy die meisies gyselaar hou. Een van die meisies was die beampte se dogter.

Die polisie is van die situasie in kennis gestel.

“Voor die polisie daar aangekom het, is verskeie skote in die lug afgevuur ná ‘n buurman met die verdagte probeer praat het,” het Govender gesê.

Die polisie se onderhandelaars het by die huis aangedoen, en die man het hom teen 08:00 oorgegee. Hy is dadelik in hegtenis geneem.

Sake van poging tot moord, ontvoering en die onwettige afvuur van ‘n vuurwapen is teen hom geopen.

“Die voorval is glo gekoppel aan ‘n klagte wat die vorige aand ontvang is,” het Govender gesê.

“Die verdagte het die polisie die vorige aand vir bystand gevra om na die beampte se huis te gaan om sleutels van sy huis daar af te haal. Daar was glo ‘n huishoudelike geskil. Die verdagte se sleutels is toe aan hom oorhandig.”

Govender het bygevoeg dat die polisie ‘n interne ondersoek ook van stapel sal stuur.

Niemand is tydens die voorval beseer nie.

Die man sal na verwagting eersdaags in die Grahamstad-landdroshof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: grahamstad  |  gyselaarsdramas
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Allers sê... fossiel waar het jy die prentjie op jou fb van gecopy ? so 'n gewig sal jou spatare bars ducktail . skuus niks hare nie . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 18:53 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - DELAYS from the N1 Highway
  • Thursday Pretoria - 18:42 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.