Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man van Kimberley sterf in brand

2012-08-04 13:23
Tweets Share Share line Print

Johannesburg –  'n Man is dood nadat sy plakkershut in 'n informele nedersetting naby Kimberley in die Noord-Kaap afgebrand het, het paramedici gesê. 

Netcare911-woordvoerder Jeff Wicks het gesê die voorval het Saterdag in die vroeë oggendure plaasgevind en dat die oorsaak van die brand nog nie bekend is nie.

"Dit wil voorkom asof 'n verwarmer die brand kon veroorsaak het," het hy bygevoeg.

Wicks het gesê toe nooddienspersoneel op die toneel aangekom het was die vuur reeds geblus.

Paramedici het op die verbrande oorskot van die man se liggaam afgekom.

Niemand anders is in die voorval beseer nie.

'n Polisie-ondersoek is tans aan die gang.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: brande
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Salie Weerie sê... Mal Giel, probeer weer by my FB rekening inbreek en ons kyk wat gebeur, onthou net dit is nie soos profiele skep nie. Mense wat dit doen probeer om ander se bank rekeninge ook binne te dring, net 'n vriendelike dog ernstige waarskuwing. Hulle weet van jou ook maat en dit is 'n kriminele oortreding. So volgende leer los ek dit nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pietermaritzburg - 06:29 AM
    Road name: N3 Southbound
    DELAYS between Hilton and Pietermaritzburg
  • Wednesday Ashburton - 06:28 AM
    Road name: N3 Northbound
    ROADWORKS - left lane closed between Umlaas Road and the Lion Park exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.