Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man tydens kaping in kop geskiet

2012-11-08 11:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man is in ‘n mislukte kaping in Uitenhage in die kop geskiet, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Ao. Gerda Swart sê die 42-jarige man is in ‘n stabiele toestand in ‘n hospitaal nadat kapers Woensdagmiddag op hom toegesak het.

Die slagoffer was besig om vier mans ‘n rygeleentheid vanaf KwaNobuhle te gee, toe hulle hom vra om hulle na die treinstasie te neem.

“Hulle het by die treinstasie aangekom... en een van die mans het die bestuurder in kennis gestel dat hulle sy voertuig – ‘n VW Golf – gaan vat.”

Een van die mans het die slagoffer geskiet toe hy sy motorsleutels by die venster uitgegooi het. Daarna het die kapers weggehardloop.

Die polisie het later ‘n vuurwapen naby die toneel gevind.

Niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  kapings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Heidie van Dyk sê... Trippie, hulle moet eers sy tripe en trotters afsny voor hulle hom hang. Dan kry hy net R5000 borgtog. Wat n joke. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 15:22 PM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS approaching Cambridge Road
  • Wednesday Sunninghill - 15:21 PM
    Road name: Maxwell Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Van der Bijl Avenue - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.