Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man sterf in ongeluk in Noord-Kaap

2012-12-03 07:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Man is dood nadat sy motor op die N14 in Olifantshoek in die Noord-Kaap omgeslaan het, het paramedici gesê.

"Hy het vermoedelik beheer oor die voertuig verloor, waarna die voertuig die pad verlaat en gerol het," het Vanessa Jackson, woordvoerder van ER24, gesê.

Jackson het gesê die man is uit die motor geslinger.

Vyf insittendes in die voertuig, insluitend 'n vier maande oue baba, is vir geringe beserings behandel voor hulle na 'n plaaslike hospitaal geneem is.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke  |  padveiligheid
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Afrikaner Gewete sê... "Zuma het gesê dit beteken egter nie dat verkeerde dade goedgepraat word nie." Ons het ook nog nie gehoor dat hy die verkeerde dade ten sterkste afkeur en die skuldiges vervolg nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 08:05 AM
    Road name: Christina De Wit Avenue Northbound
    SLOW TRAFFIC between Eeufees Road and Fountains Circle
  • Thursday Pretoria - 08:04 AM
    Road name: Eeufees Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Christina De Wit Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.