Man sterf in kop-aan-kop botsing

2011-12-18 10:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Man (41) is dood en vyf ander beseer nadat twee motors naby Mahikeng in 'n kop-aan-kop botsing betrokke was, het die departement van gemeenskapsveiligheid in die Noordwes Sondag gesê.

Volgens Lesiba Moses Kgwele, woordvoerder, het die ongeluk Saterdag gebeur nadat 'n Ford Ikon met 'n BMW op die N18 tussen Mahikeng en Vryburg gebots het.

"Daar word beweer dat die Ford Ikon, met vyf insittendes, na Setlagole gereis het toe dit teen die BMW gebots het wat in die teenoorgestelde rigting gery het.

Die 41-jarige man was 'n passasier in die Ford Ikon en het in die voorste sitplek gesit.

Hy is op die toneel dood verklaar terwyl die bestuurder van die BMW, wat alleen in sy motor was, in 'n kritieke toestand na die Victoria privaathospitaal in Mahikeng gehaas is. 

"Die 35-jarige bestuurder van die Ford Ikon, 'n 10-jarige seun en jongmense in hul twintigs, is na die provinsiale hospitaal in Mahikeng geneem met ernstige beserings.  

"Daar word vermoed dat spoed en die bestuur onder die invloed van alkohol dalk die oorsaak van die ongeluk is," het Kgwele gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: sterftes  |  ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2006
R 89,995.00

MAZDA

Mazda6 2.3 Sporty Lux AT
2003
R 116,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 164,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.