Man steek vrou aan die brand

2010-01-02 22:47
Tweets Share Share line Print

Durban - ‘n Vrou is in ‘n kritieke toestand nadat sy by ‘n nagmark in Phoenix met paraffien gegooi en aan die brand gesteek is.

“Die vrou, waarskynlik in haar laat dertigs, het die Long Croft Millennium Mark besoek.”

“Sy is met paraffien natgegooi en aan die brand gesteek,” het  Lloyd Krause, ER24 woordvoerder, gesê.

Nooddiens werkers was toevallig op die toneel.

Hulle het die ambulans geroep en die vrou op die toneel bygestaan.

Bystanders het onmiddelik die vuur met water geblus, maar sy het steeds ernstige brandwonde aan haar bolyf opgedoen.

Haar aanvaller het gevlug.

Die rede vir die aanval is nie bekend nie.

- Sapa

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Sy's wit. Sy's 'n lid van BMF. Dus bewys dit jou bewering dat witmense nie by die BMF mag aansluit nie verkeerd. En jy weet dat as jy weer onbesonne leuens gaan verkondig, ek jou aan die kaak kan stel. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2007
R 143,995.00

PEUGEOT

206 XT 2.0 HDi 5-dr Dsl
2006
R 120,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.