Man steeds vermis na haai-aanval

2010-01-13 08:28
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die soektog na ‘n man wat Dinsdagmiddag in Vishoek deur ‘n haai aangeval is duur steeds voort, het die polisie in die Wes-Kaap gesê.

“Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het Woensdagoggend omstreeks 05:15 hulle soektog voortgesit met die hulp van polisieduikers vanaf Simonstad. Verskeie lewensredders het ook uitgehelp. Op hierdie stadium is niks nog gevind nie,” het insp. November Filander, polisiewoordvoerder, gesê.

Die vermiste persoon, wie se naam nog nie bekendgemaak is nie, is oorspronklik van Zimbabwe en is glo Dinsdagmiddag in die vlakwaters deur ‘n haai gegryp.

Vier reddingsbote en ‘n helikopter is dadelik ingespan om die man op te spoor. Die soektog moes egter teen sononder gestaak word.

Die nuus van die aanval kom etlike ure nadat die stad Kaapstad se rampbestuur ‘n waarskuwing uitgestuur het om swemmers teen haaie te waarsku.

“Die haaie kom veral hierdie tyd van die jaar langs die Kaapse kus voor,” het Wilfred Solomons-Johannes, woordvoerder van stad Kaapstad se rampbestuur, gesê.

– Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: nsri  |  seereddings  |  polisie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sambok sê... Blip maak dit dan Sowetoe algemeen as dit jou gelukkig sal hou. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Landcruiser Prado 3.0 DT VX 4x4 8-s Dsl AT
2005
R 299,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 120,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.