Man skiet glo vrou, kind, toe homself

2009-09-11 22:47
Tweets Share Share line Print

Kwalanga, Wes-Kaap - Die liggame van ’n man, vrou en vierjarige kind is Vrydag in ’n huis in Kwalanga gevind.

Die man, in sy laat dertigs, het vermoedelik sy vriendin, die dogtertjie en daarna homself geskiet.

Volgens Insp. Odwa Makupula van die Suid-Afrikaanse Polisie het bure die man deur ’n venster met ’n pistool in sy hand op die vloer aangetref.

Die vrou en kind se liggame is ook in die huis aangetref. Hul lyke was onderskeidelik met ’n laken en ’n kussing bedek gewees.

Die polisie vermoed die man, in sy laat dertigs, het sy vriendin van dertig en die kind geskiet.

Daarna het hy vermoedelik die pistool op homself gebruik.

Die liggame is rondom 11:00 deur die paartjie se bure gevind, het insp. Odwa Makupula van die Suid-Afrikaanse Polisie gesê.

Bure het rondom 05:00 Vrydagoggend skote gehoor, maar niemand was seker waar hulle vandaan kom nie.

Die rede vir die skietery was nie bekend nie.

Die name van die oorledenes kan nie bekendgemaak word voor hul naasbestaandes nie van hul dood in kennis gestel word nie.

- Sapa

Lees meer oor: kindermoorde  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

TOYOTA

PRADO VX 4.0 V6 AT
2003
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.