Man skiet eks, vriend, stiefseun, homself

2010-07-28 15:04
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Drie mense is tydens ‘n skietery dood nadat ‘n argument tussen 'n man en sy eks-vrou in Springs uitgebreek het, sê polisie.

Kapt. Johannes Ramphora sê ‘n man het sy eks-vrou (40), sy vriend en homself doodgeskiet en ook sy 20-jarige stiefseun gewond.

Die man het glo saam met ‘n vriend na sy eks-vrou se huis gegaan. Hy het die motor se toeter in die oprit geblaas en die vrou het met haar baba in haar arms buitentoe gekom.

“Die twee het glo begin argumenteer toe die man skielik ‘n geweer uitruk en sy vriend skiet. Die vrou het na binne gehardloop en hy het haar agterna gesit,” het Ramphora gesê.

Die man het glo toe sy vrou geskiet en sy stiefseun gewond voor hy die wapen op homself gerig het.

Die drie maande oue baba is ongedeerd.

Die name van die oorledenes is nog nie bekend gemaak nie omdat hul families nog in kennis gestel moet word.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: misdaad  |  gesinsmoorde

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

TOYOTA

PRADO VX 4.0 V6 AT
2003
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.