Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man se lyk op gewilde strand gevind

2013-02-17 14:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man se lyk is in die vlakwater by Kampsbaai, Kaapstad, se strand gevind, het die stad se reddingsbeamptes gesê.

Craig Lambinon, ‘n woordvoerder van die nasionale seereddingsinstituut, sê verbygangers het die man uit die water gehaal en reddingsdienste in kennis gestel.

“Toe die NSRI se vrywilligers by die toneel opgedaag het, het hulle mond-tot-mond-asemhaling op hom toegepas... Hy is later op die toneel dood verklaar.”

Die man – tussen die ouderdom van 60 en 70 – se lyk moet nog uitgeken word.

Die voorval word ondersoek.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: kampsbaai  |  lyke
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Brenda Pretorius sê... Goeie genade! 'Hulle kon nie die boonste gedeelte opspoor nie'?! Kan my net indink hoe wreed die oorledene se laaste oomblik moes wees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Ruimsig - 19:01 PM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Westbound
    HEAVY DELAYS between Nic Diederichs Boulevard and Peter Road
  • Friday Weltevreden Park - 18:55 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY LDV in the right lane before the 14th Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.