Man probeer vrou met mes moor en toe verbrand

2010-07-16 04:49
Tweets Share Share line Print

Gauteng – ‘n Man van Brakpan is in hegtenis geneem nadat hy sy vrou met ‘n mes gesteek het en toe petrol oor haar uitgegooi het en haar aan die brand gesteek het.

Volgens polisie het die voorval Donderdag in Geluksdal plaasgevind.

Kapt. Petros Mabuza sê die voorval het plaasgevind nadat die vrou ‘n egskeiding uitvaardiging aan haar man oorhandig het.

Dit is glo Woensdag tydens die egpaar se egskeidingsaak, waarvoor die man nie opgedaag het nie, in die hof uitgereik.

"Die paartjie se seun het die vrou hoor huil. Hy het gaan ondersoek instel en gesien dat sy met ‘n mes gesteek is en petrol oor haar uitgegooi is,” het Mabuza gesê.

Die man het glo ook petrol reg oor die huis gegooi en die vrou se klere het aan die brand geslaan nadat hy die huis aan die brand gesteek het.

Die paartjie se seun (15), hul dogter (6) en die huishulp het die vrou na die badkamer geneem en die vlamme geblus. Sy is later na die hospitaal geneem met brandwonde oor sowat 35% van haar liggaam.

Die man is in hegtenis geneem en kan aangekla word van poging tot moord en brandstigting.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  gesinsgeweld

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

TOYOTA

PRADO VX 4.0 V6 AT
2003
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.