Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man smeek sy pa om sy kinders uit te los

2012-12-08 13:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Man het sy pa gesmeek om sy kinders uit te los terwyl hulle in dieselfde huis bly, omdat die pa teregstaan op aanklagte van molestering, berig Beeld.

Die man het 'n brief aan die Brits-landdroshof geskryf oor wat gebeur het toe sy pa saam met hom en sy gesin gaan woon nie.

“Die rede hoekom ek hom gevra het... is omdat ek geweet het van die twee sake van kindermolestering teen hom en omdat hy my en my suster as kinders molesteer het.

“Ná ’n paar maande wat hy by my gebly het, het ek en my vrou uitgevind dat my pa my dogtertjie molesteer het,” het ’n man in ’n brief aan die Brits-landdroshof geskryf.

Sy 54-jarige pa staan in dié hof tereg nadat hy ’n 13-jarige meisie glo ontvoer en aan pornografie blootgestel het.

Volgens die berig het die man by sy seun gaan bly nadat hy sy werk verloor het en het sy seun gevra om 'n geheuekaart van sy foon te laat herstel of iemand te kry wat dit kan herstel.

“Ek het gevra hoekom dit so belangrik is dat die kaart herstel moes word. Toe sê my pa vir my hy het foto’s daarop waar hy saam met (die 13-jarige meisie se naam) slaap," lui die brief.

“Hy het vreeslik trots daarop gelyk en baie ander detail met my gedeel wat my erg omgekrap het."
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  kindermishandeling  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Izak van Zyl sê... Sg. vooruitgang ten koste van die minderheid. Humaniste het duidelik ander maatstawwe as die grondvlak waarmee hulle vooruitgang meet! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.