Man op plaas naby Botrivier geskiet

2009-11-21 08:15
Tweets Share Share line Print

Stellenbosch. – “Dit help nie ons hol weg nie. Dit is die tye waarin ons leef.”

Só het Kosie Kellerman van Botrivier gesê nadat sy seun, Bartholo­meus, Woensdagaand op die plaas Stelkloof naby Botrivier geskiet is.

Bartholomeus Kellerman (29) het omstreeks 21:00 saam met sy vrou en kind van Grabouw by sy plaashuis aangekom toe hy onraad in die huis vermoed.

Volgens kapt. William Solomons, polisiewoordvoerder van die Caledon-polisie, het Kellerman gesien die huis se ligte brand en die gordyne is toegetrek.

“Hy het onraad vermoed omdat hy weet hulle het nie die ligte aan gelos of die gordyne toegetrek nie,” het Solomons gesê.

Kellerman het besluit om na sy pa se nabygeleë huis te ry. Twee skote is op die gesin geskiet toe hulle deur die plaasingang gery het, het Solomons bygevoeg.

Kellerman is in die linkersy gewond, maar het aanhou bestuur na sy pa se huis en die polisie onmiddellik laat ontbied. Hy is na die Vergelegen Medi-Clinic in Somerset-Wes gebring.

Volgens Solomons is dit nog onbekend hoeveel verdagtes betrokke was.

Enigiemand met inligting kan insp. J. Newman by 028 214 3916 bel. 

Die Burger

Lees meer oor: misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

SeeVeeDeeEl sê... Hulle wil maar net "upgrade", maar onthou net, as 'n wit meisie belangstel, dan "downgrade" sy, soos in vir altyd. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2002
R 49,995.00

MINI

Cooper Hatch R56 1.6 3-dr
2008
R 149,900.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY96
1999
R 65,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.