Man oorleef drie swartmamba-byte

2010-03-12 14:14
Tweets Share Share line Print

Durban – ‘n Plaaswerker in KwaZulu-Natal se dik baadjie het sy lewe gered nadat ‘n swartmamba hom drie keer op die skouer gepik het, het paramedici Vrydag gesê.

“Die slang se tande kon nie deur die baadjie van die man se oorpak dring nie. Die bytmerke was sigbaar op die baadjie,” het Jeff Wicks van Netcare 911 gesê.

Die slang het glo opgekom en die man drie keer op die skouer gepik.”

Die plaaswerker het ‘n trekker in Richmond naby Pietermaritzburg bestuur toe hy oor die swartmamba gery het.

Daar word verneem dat die slang regop gekom het en probeer het om die man te pik.

“Paramedici is uitgeroep en het hulle na die toneel gehaas. Die man het gesond gelyk.

“As ‘n voorkoming is nie man hospitaal toe geneem,” het Wicks gesê.

- Sapa

 

Lees meer oor: diere  |  kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pritt sê... Dit lyk tot jou tjommies het in 'n ry gestaan daarvoor legens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Exec Multitronic
2005
R 165,000.00

BMW

120i (E87)
2005
R 172,900.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2008
R 146,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.