Man ontvoer, verkrag meisie

2010-07-12 23:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n 28-Jarige man het ‘n 14-jarige meisie van haar huis in Swaneville ontvoer en herhaaldelik verkrag, het die polisie Maandag in Kagiso gesê.

“Die man het die meisie glo Saterdag met ‘n mes gedreig om saam met hom te gaan, terwyl haar ma in ‘n ander kamer geslaap het,” het ao. Solomon Sibiya gesê.

“Die meisie se ma het Saterdagaand gaan slaap en haar in die kombuis gelos, en eers wakker geskrik toe haar kêrel haar gevra het hoekom sy met die kombuisdeur oop slaap.”

Sy het verduidelik dat sy het haar dogter in die kombuis gelos het en aanvanklik gedink sy het net vinnig na haar vriende gegaan, het Sibiya gesê.

“Maar toe haar kind nie huistoe kom nie, het haar ma begin rondvra. Een van die buurmense het aan haar gesê hulle het gesien hoe ‘n man hul huis binnegaan.”

Volgens Sibiya het die polisie die meisie by die huis van ‘n man gevind wat deur die buurman as die indringer geïdentifiseer is.

Die tiener beweer die man het haar met die dood gedreig indien sy sou skree. Sy het ook erken hy het haar herhaaldelik verkrag.

Die polisie het die man gearresteer en hy sal Dinsdag in die landdroshof op Krugersdorp verskyn.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: ontvoerings  |  verkragtings

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Hierdie moordenaars is heel duidelik totaal gewetenlose psigopate. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.