Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man ontbloot hom by laerskool in Pta

2012-02-15 07:03
Tweets Share Share line Print

Pretoria – ’n Middeljarige man het hom Dinsdag voor ’n laerskoolmeisie in Pretoria ontbloot en toe in sy bakkie gespring en weggejaag.

Johannes Holtzhausen, hoof van Laerskool Rachel de Beer, het gesê die man het net ná 11:00 in ’n wit Toyota-bakkie by die skool stilgehou.

Die man het die meisie in die leerlinge se pouse na die heining by die rugbyveld geroep.

Toe sy nader stap, het die man uit die bakkie geklim en die swart hemp wat hy aangehad het, opgelig en sy naakte lyf aan haar gewys.

Sy het gegil en weggehardloop.

Die leerling se ma het haar ná die voorval by die skool kom haal.

“Mense wat hulle so voor kinders ontbloot, is siek.

“Kinders moet probeer kalm bly in sulke situasies en die registrasienommer van die voertuig neerskryf of onthou sodat die verantwoordelikes aangekeer kan word.

“Kinders moet verkieslik nie alleen loop nie en altyd waaksaam wees,” het Holtzhausen gesê.

Marius Freysen, voorsitter van die Pretoria-Noord-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), het gesê hulle is bewus van die voorval en GPF-lede is op die uitkyk vir die man.

Volgens Freysen was daar verlede week twee soortgelyke voorvalle by skole in Hercules, in die weste van Pretoria.

Inligting oor die voorvalle kan by dié GPF se noodnommer, 079 572 8236, verskaf word.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
32 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Ek neem aan die hond het rooi hare met 'n geboortevlek tussen die oë? Nou moet jy hom net leer kerrie eet en om nie vir Indiers te blaf of grom nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.