Man ná botsing deur tientalle bye gesteek

2011-10-30 13:31
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Sekuriteitswag is in ‘n kritieke toestand nadat hy beheer oor sy motor verloor het op Belladona Plant en in ‘n boom vas gebots het, het ER24 Sondag gesê.

Die impak het veroorsaak dat ‘n byekorf in die bom losgekom het en honderde bye het uitgevlieg.

Die man, wat in sy laat twintigs of vroeë dertigs is, is deur die bye gesteek terwyl hy nog in sy motor vasgekeer was.

Hy het gevolglik uit sy voertuig geklim en na ‘n nabygeleë rivier gehardloop. Hy het in die water gaan lê met sy gesig na onder om van die bye te probeer ontsnap.

Met nooddienswerkers van ER24 se aankoms op die toneel, het hulle hulself met klere en ‘n kombers toegedraai om hulself te probeer beskerm teen die bye.

Teen die tyd wat hulle die man bereik het was daar steeds bye wat besig was om hom te steek.

Hy is na ‘n ambulans gedra en daar is gevind dat hy verskriklik baie bysteke opgedoen het.

Hy is in ‘n kritieke toestand na die Nelspruit Mediclinic geneem.

Dit wil voorkom asof die sekuriteitswag beheer oor sy motor verloor het om ‘n draai. Die pad was nat as gevolg van reën die vorige aand.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: ongelukke  |  bye

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

briek.lig sê... Iewers mis ek een woordjie : "Nigeriërs". Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

TOYOTA

PRADO VX 4.0 V6 AT
2003
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.